Andries du Plooy
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Andries du Plooy's Friends

  • Gustav Kuhn

Andries du Plooy's Groups

 

Andries du Plooy's Page

Latest Activity

Andries du Plooy added a discussion to the group South African DIY Drones User Group
Thumbnail

APM1 Help again

After a big crash with my first quadcopter I build a new quad but is struggling with the same issues as on the first quad. In the mission planner (version 1.2.12 mav 1.0) set up I can not get a stable horizon. When I level the quad in the config window and I go back the flight data screen I will always have the a horizon way below or way above the normal horizon. With the quad standing still there is also a lot of movement on the horizon and a also on the VSI. Please help.See More
Sep 24, 2012
Andries du Plooy replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Dankie Gustav vir al die raad. Ek het groot vordering gemaak vandag met die Quad en is n stappie nader aan vlieg. Twee probleme het voor gekom. Eerstens het die quad vir een of ander simpel rede onder die horison in gekyk. Ek het die apm weer op…"
Aug 26, 2012
Gustav Kuhn replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Goed, kom ons begin... (En nie noodwendig in die volgorde nie :-)  ) Kalibreer jou speed controllers een vir een direk op die throttle kanaal van die RX. Maak SEKER dat APM reg ge-mount is vir + of x, afhangende wat jy wil vlieg. Maak seker dat…"
Aug 26, 2012
Christiaan van Vollenstee replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"O ja ek het ook die X525 frame gehad, die eerste ding met daai frame wat jy doen is gooi die carbon fiber motor mounting weg en sit aluminium mountings op. Ek het sommer plain aluminium stafies gevat en gaaitjies daardeur geboor. Elimunate eenige…"
Aug 26, 2012
Christiaan van Vollenstee replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Dis tienteen een jou ESC's wat verkeerd is. Hercheck jou esc's setup baie versigtag.   Die default PID's sal jou nie laat tip nie."
Aug 26, 2012
Andries du Plooy replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Dankie Gustav. Vir n slag goeie nuus oor my APM1 bord want ek was net bang ek sit met n bord wat ek nie ten volle kan gebruik nie. Een van die my probleme met die opstel van die quad is as ek by die vlieg gedeelte kom. As throttle begin gee dan wil…"
Aug 26, 2012
Gustav Kuhn replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Ok, dan is jou kop deur. MP laai outomaties die nuutste kode. Ek is nie seker hoeveel van die CLI funksies werk nog nie, ek doen alles uit MP. Maak maar net seker alles is reg "geconnect", en sonder props, en laat waai ! As die motors…"
Aug 25, 2012
Andries du Plooy replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Watter kode moet ek laai vir die 2560 chip? Ek het die nuutste MP gebruik om die quad op te stel maar kry dit nie reg om die motor toets in die CLI mode nie. Die motots wil glad nie draai nie so ek kan nie bevestig of die motors in die regte…"
Aug 25, 2012
Andries du Plooy replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Gustav ek het die shield af gehaal om die chip bevestig en dit is die 2560."
Aug 25, 2012
Gustav Kuhn replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Ja, nuutste MP sal nog steeds die ou kode kan opstel. Jy kan net nie die nuutste funksies soos waypoint missions doen nie. Snaaks genoeg, die 1280 bord werk nog steeds goed vir waypoint missions met MP, in planke."
Aug 25, 2012
Andries du Plooy replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Gustav moet ek dan nog steeds die nuutste mission planner gerbuik om die quad op te stel?"
Aug 25, 2012
Gustav Kuhn replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Ek dink die laaste kode wat op die 1280 bord sal pas is 2.5.5. Jy moet Arduino gebruik om die kode te laai, daarna sal Mission Planner die Quad kan config."
Aug 25, 2012
Andries du Plooy replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Ek is in Bloemfontein en my quad setup is soos volg: X525 frame, Turnigy 2213 outrunner, 10 x 4.5 props, 30 amp turnigy speed controllers, APM1 bord met gps en sonar."
Aug 25, 2012
Christiaan van Vollenstee replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"waar is jy? watse frame en motors het jy op die apm?"
Aug 25, 2012
Andries du Plooy replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Dit behoort die 1280 te wees. Hoe stel ek vas watter bord dit is Gustav?"
Aug 25, 2012
Gustav Kuhn replied to Andries du Plooy's discussion APM1 in the group South African DIY Drones User Group
"Watter APM 1? 1280 of 2560  micro ?"
Aug 25, 2012

Profile Information

Please tell us a bit about your UAV interest
I have been flying for almost 25 years now and is now looking for something more interesting in the hobby.

Comment Wall

  • No comments yet!

You need to be a member of DIY Drones to add comments!

Join DIY Drones

 
 
 

© 2017   Created by Chris Anderson.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service