Sarel P. Wagner's Comments

Comment Wall (11 comments)

At 3:16pm on June 1, 2009, dionh said…
Sarel,

Have you ordered components from sparkfun before I would like to know how much the import duty and delivery costs are to SA and also how long it takes to arrive.
Dion
At 1:01pm on October 1, 2009, Mogly (Umesh Tharanath) said…
are you avaliable in chat ?
At 1:43am on February 13, 2010, Gagarien said…
Sarel Grand Central Airport - Helicopters
At 2:04pm on February 13, 2010, Gagarien said…
Waar by Megawatt park? Lekker, any way ek karring net rond met Ardupilot soos wat ek kans kry maar is al lank deel van DIY drones nog voor Ardupilot dae. Het net nie altyd die tyd nie maar mal oor die Arduino platform.

Het vir my n Maxi Swift gekry en lyk na n goeie platform vir Ardupilot my tweede wing, ek sien Gary is ook n wing ou. Nou besig met met toets vlugte en dan gaan ek Ardu installeer, moet ook nog n shield kry ek voel AOA is beter as lug spoed any way die shield het n paar ander voordele.

Dit is nou Ardu pilot # 3 vir my en het al n paar suksesvolle vlugte. 1 = Gentle Lady glider met ailerons(Gesteel), 2 = My eie pusher 2m(Besig met repairs), 3 = Maxi(In progress).

Watse aerie gebruik jy Easy star?

Jurie
At 10:07pm on February 13, 2010, Sarel P. Wagner said…
Hi Jurie,

Eks is by Escom Convention Center in Dale road in Midrand. Ahh so jys al lank met Diy Drones ne. Ek vlieg Easy Star, maar vir my gaan dit meer oor die elektronika en my patent. Het al hele paar vlugte gemaak, en suksevol in waypoint mode gevlieg.

Tans besig met die nuwe Ground station vir die nuwe Mega Ardupilot. Ek is die team lead vir die span en doen die ontwerp van die groundstation saam met n ander plaaslike pel van my, Johan.

Ek is ook besig, soos ek tyd kry, om n hele nuwe airframe te ontwikkel, nie n wing nie, maar n slow flyer wat spesifiek ontwikkel word vir fotografie en video soos ons dit gebruik. Die ding is moduler en hopelik maklik om te bou. n Opensource airframe as jy wil.

Groetnis
At 7:10am on February 16, 2010, Gagarien said…
Dis reg jy het gese Dale road. Baie nice sterkte met patent en Ground station ongelukkig kan ek nie tehulp wees nie. Dalk loop ons mekaar raak of as jy n gap het maak n draai by die lughawe en kom beloer ons helikopters.

Groette
At 3:43am on January 12, 2011, Petrus Botha said…

Sarel,

 

Ek is nuut tot UAV's en wil graag n klompie vragies beantwoord he voordat ek n klomp geld gaan bestee op iets wat dalk of dalk nie gaan werk nie. Ek woon en werk vanuit my huis in Lyttelton Manor en wal graag weet of ek met jou kontak per afspraak of telefonies kan maak om meer lig op die UAV onderwerp te lig.

 

Dankie

Petrus Botha

 
At 8:28am on January 13, 2011, Sarel P. Wagner said…

Hi Petrus,

 

Vra gerus, ek is in Clubview.

 

Groetnis

At 2:35pm on January 16, 2011, Petrus Botha said…

Baie dankie Sarel,

 

Ek glo dit is makliker om met iemand te gesels wat alreeds deur die moeite gegaan het en die die autopilot uitrusting verstaan. Soos vroer gese, ek is nuut tot die idee om n vliegtuig op sy eie te laat vlieg sonder dat ek beheer daaroor uitoefen maar is alreeds bekwaam in radio beheer en het alreeds n paar vliegtuie ontwerp, gebou en gevlieg en het daardeur geleer hoe om dit reg te doen.

 

My idee is om n klein besigheid met die UAV's te begin maar soek die regte en goedkoopste manier en toerusting om te leer en klein te begin, daarom die volgende vrae.

 

  1. Ek het alreeds n JR 2110X TX Radio en verskeie RX ontvangers, kan ArduPilot Mega daarmee koppel of moet ek iet anders aankoop?
  2. Ek wil as n "testbed" n TeleMaster tipe vliegtuig deur my ontwerp gebruik, of sou jy iets anders voorstel?
  3. Wat is die reik afstand van die ArdupilotMega, ek weet die huidge voorstel vanuit die forum asook moontlikke reels soos uiteengesit deur SAMAA en Burgerlugvaart is dat die vliegtuig nie oor n seker afstand maak gaan nie (kan nie die presiese afstand en hoogte nou onthou nie). Buiten die reels, kan Ardupilot tot 10Km radius gaan?
  4. Opeenvolgend tot die vorige vraag, as ek tot 10Km radius kan gaan en die vliegtuig is op AutoPilot dan is dit mos alreeds buite die bereik van die radio beheer TX, is dit moontlik?, neem die Autopilot totale beheer oor sodat die RX nie deurmekaar raak soos waneer die radio nie aangeskakel is nie of verbinding verloor het?

Groete

Petrus

At 11:57pm on January 17, 2011, Sarel P. Wagner said…

Ek ken nie die radio nie, maar jy het genoeg kanaale nodig om hom te kan vlieg, meeste mense gebruik 7 kanaal radios. Jy het n skakelaar nodig om tussen die verskillende modes te kan oorskakel.

 

Die gewildste vliegtuig is n elektriese foamie, die Easystar, die Ardupilot werk uit die box met hom. Soek vir "

Roundup/Review of all the EasyStar clones"

op die forum, dit sal jou lekker idees gee.

 

Ons wetgewing se jy mag op vliegvelde 400 voet hoog vlieg, op ander plekke nie meer as 150 voet nie. Jy mag nie verder as LOS (line of sight) vlieg nie, en dis algemeen aanvaar as 1000 voet, ongeveer 400m. Jy mag nie naby paaie, binne 100m vlieg nie en jy mag hulle ook  nie oorsteek nie.

 

Al die res van die dinge soos beheerde lugruim ens is soos normaal verbode. Die UAV is tenvolle n skaal vliegtuig soos onder CAA en SAAMA omskryf.

 

JA as n UAV kan hy vlieg sonder n radio verbinding, endurance is waar die peobleem inkom. En die feit dat jy nie kan sien waar hy vlieg nie, en geen idee het wat met hom gebeur nie.

At 3:02am on March 29, 2011, Petrus Botha said…

Sarel,

 

Dankie vir die laaste informasie soos van jou ontvang. Ek was die afgelope maand vir die vyfde keer na Marion Eiland, sou lekker gewees het om lug fotografie van die eiland te neem maar ek kan nou eers met alle erns met my UAV projek begin. Is daar n moontlikheid dat ek jou kan besoek en om na jou autopilot "setup" te kyk sodat ek n beter idee kan vorm van wat ek benodig?

 

Groete

Petrus

You need to be a member of DIY Drones to add comments!

Join DIY Drones

© 2019   Created by Chris Anderson.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service