After a big crash with my first quadcopter I build a new quad but is struggling with the same issues as on the first quad. In the mission planner (version 1.2.12 mav 1.0) set up I can not get a stable horizon. When I level the quad in the config…
"Dankie Gustav vir al die raad. Ek het groot vordering gemaak vandag met die Quad en is n stappie nader aan vlieg. Twee probleme het voor gekom. Eerstens het die quad vir een of ander simpel rede onder die horison in gekyk. Ek het die apm weer op…"
"Dankie Gustav. Vir n slag goeie nuus oor my APM1 bord want ek was net bang ek sit met n bord wat ek nie ten volle kan gebruik nie. Een van die my probleme met die opstel van die quad is as ek by die vlieg gedeelte kom. As throttle begin gee dan wil…"
"Watter kode moet ek laai vir die 2560 chip? Ek het die nuutste MP gebruik om die quad op te stel maar kry dit nie reg om die motor toets in die CLI mode nie. Die motots wil glad nie draai nie so ek kan nie bevestig of die motors in die regte…"