APM1

Is there anybody on this group who can help me with the setup of the APM1 board on a quadcopter?

Andries

You need to be a member of diydrones to add comments!

Join diydrones

Email me when people reply –

Replies

  • Dankie Gustav vir al die raad. Ek het groot vordering gemaak vandag met die Quad en is n stappie nader aan vlieg. Twee probleme het voor gekom. Eerstens het die quad vir een of ander simpel rede onder die horison in gekyk. Ek het die apm weer op gestel van voor af en alles weer oor gelaai. Horison nou 100% reg op MP. Die 2de probleem was n los konneksie vanaf die power distribution bord, die multipin plug op die apm bord, en dit het veroorsaak dat die motors nie gelyk op start nie. Partykeer het 2 van die motors glad nie gewerk nie. Nou moet ek net die probleem reg maak en dan probeer ek weer. Nogmals dankie

  • Dankie Gustav. Vir n slag goeie nuus oor my APM1 bord want ek was net bang ek sit met n bord wat ek nie ten volle kan gebruik nie. Een van die my probleme met die opstel van die quad is as ek by die vlieg gedeelte kom. As throttle begin gee dan wil die quad elke keer na agter toe flip. Is dit n probleem met die PID values op die elevator want dit voel baie sensitief op die elevator?

  • Watter kode moet ek laai vir die 2560 chip? Ek het die nuutste MP gebruik om die quad op te stel maar kry dit nie reg om die motor toets in die CLI mode nie. Die motots wil glad nie draai nie so ek kan nie bevestig of die motors in die regte volgorde gekoppel is nie.

  • Gustav ek het die shield af gehaal om die chip bevestig en dit is die 2560.

  • Gustav moet ek dan nog steeds die nuutste mission planner gerbuik om die quad op te stel?

  • Watter APM 1?

    1280 of 2560  micro ?

This reply was deleted.